Christo van der Bergh - Direkteur Mnr. C. van der Bergh het 'n B. Juris, LLB graad verwerf aan die Universiteit van Port Elizabeth. Hy praktiseer as prokureur by Coetzee en Van der Bergh sedert 1995 en spesialiseer in Landdros / Hoer Hof litigasie,kommersiële transaksies en derde party eise. E-pos: christo@coebergh.co.za Sel: 0836275202
Leon Coetzee - Direkteur Mnr. L. Coetzee het 'n BSc Landbou en B. Prok graad onderskeidelik verwerf aan die Universiteite van Stellenbosch en Unisa. Hy vorm met trots deel van die Coetzee & Van der Bergh span sedert 1983. Hy spesialiseer in transporte & verbande asook kommersiële transaksies. E-pos: leon@coebergh.co.za Sel: 0844044411
Vaughn Shone - Direkteur Mnr. V. Shone het sy B Proc. LLB graad verwerf by die Universiteit van die Vrystaat gedurende 1995 en praktiseer as prokureur by Coetzee en Van der Bergh sedert 2000. Hy spesialiseer in litigasies en boedelberedding. E-pos: vaughn@coebergh.co.za Sel: 0832334942